Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr Desember '25
Die legende Steve Hofmeyr het op 3 en 4 Desember 2025 weer by Die Blou Hond opgetree en die gehoor was, soos altyd, gaande oor alles wat hy gebring het. Hy het sy nuwe liedjies sowel as die ou gunstelinge gesing, en die aanhangers het entoesiasties saamgesing. Sy sterk stem, stories wat hy vertel en passie vir musiek het vir ’n lewendige en feestelike atmosfeer gesorg.
Die vertonings het weereens bewys dat Steve Hofmeyr steeds een van die mees belangrike en geliefde kunstenaars in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf is.
** Blog - Janis Ellis
** Photos - Ezetna Photography **
3 & 4 Desember 2025







