fbpx

WORLD-CLASS SHOWS AND ENTERTAINMENT

~ Prepare to be Entertained ~

  • Deon Meyer Boekbekendstelling - Nov '25
  • Deon Meyer Boekbekendstelling - Nov '25
  • Deon Meyer Boekbekendstelling - Nov '25
  • Deon Meyer Boekbekendstelling - Nov '25
  • Deon Meyer Boekbekendstelling - Nov '25

Deon Meyer Boekbekendstelling - Nov '25

Deon Meyer Boekbekendstelling

Deon Meyer Boekbekendstelling
 

Deon Meyer het op 26 November 2025 sy nuwe boek Skorpio by Die Blou Hond bekendgestel - ’n onvergeetlike aand by die teater wat dit met trots as gasheer vir so ’n gesogte literêre gebeurtenis aangebied het. Meyer, wat reeds vyftien romans en twee kortverhaalbundels op sy naam het en wêreldwyd in meer as 40 lande gepubliseer word, het gesorg vir ’n besonderse en inspirerende boekbekendstelling. Dit was ’n groot eer om so ’n internasionaal erkende skrywer by Die Blou Hond te kon hê

 
** Voorprogram: Steffie Le Roux

** Blog - Janis Ellis

** Photos - geleen

26 November '25