Riaan Benade
Riaan Benade - Desember '25
Riaan Benade het op 11 Desember ’n energieke vertoning by Die Blou Hond gelewer voor ’n uitverkoopte teater, waar hy en sy orkes die gehoor die hele aand op hul voete gehou het. Soos met al sy optredes by die teater, was die vertoning weereens volkome uitverkoop wat sy gewildheid en lojale aanhang bevestig. Sy gemaklike persoonlikheid, onmiddellikke verbintenis met die gehoor en indrukwekkende stem het saamgespan om ’n onvergeetlike atmosfeer te skep en dit het hom weereens as een van die top vertonings by Die Blou Hond bevestig.
** Blog - Janis Ellis
** Photos - Ezetna Photography **
11 Desember '25







