Ruhan du Toit en die Blouhond skop die jaar klein en intiem af. Intiem en akoesties.
Ruhan wat bekend is vir sy veelsydigheid, bring verseker vir julle 'n paar gunstelinge en ook so paar nuwes met die akoestiese kitaar.
Natuurlik is Covid regulasies baie belangrik en gaste by Die Blouhond sal steeds met regulasies die vertoning geniet.
** Photos - Deon van Wyk **