Corlea IMG 9554 400 X 600

Corlea

Date: Jul 10, 2019
Cost: Show ticket R180 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea}

Arrival: 18:30 for 19:00
Dinner from 19:00
Show only guest to arrive anytime up to 19:45
Concert only from 20:00 to 22:30 - R 180
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 380

CORLEA - die langverwagte solo album, ONBREEKBAAR, maak uiteindelik sy verskyning, 8 jaar na die uitreiking van “Wie ek is”.

Aanhangers kan natuurlik uitsien om die ou gunstelinge te hoor (Sonvanger, Swart Koffie), maar saam met die nuwe album kom ‘n nuwe klank, nuwe voorkoms, en ‘n splinternuwe vertoning!

Die radio gunstelinge “Breek my hart”, “Bittersoet” en “Onbreekbaar” is maar net ‘n paar van die snitte wat defnitief die hartsnare EN voete sal roer!

As jy gedink het jy alles van hierdie veelsydige kunstenaar gesien of gehoor, dink maar weer!

Met hierdie vertoning bewus sy weer dat sy die musiekgrense verskuif buite elke boksie waarin mense haar wou plaas!

Kom luister na ‘n vertoning wat die boodskap van  hoop, liefde en uitkoms spreek! 

BACK TO TOP