Chat with us via Whatsapp

+27 (0) 82 9713004

For function /restaurant Enquiries (mention event date/your name)

Jak 1 400 X 600

Jak de Priester "Kersfees vir Blikkiesdorp"

Date: Des 11 & 12, 2019
Cost: Show ticket R180 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea}

Cheese platter - Option1 – R150: Cheese pack; Melba Toast; Preserves; Grapes; Marinated Olives; Salami Slice; Seasonal Fruit; Sundried Tomato Cream Cheese
Cheese platter Option 2 – R250 : Cheese pack; Melba Toast; Preserves; Grapes; Marinated Olives; Biltong slivers; Seasonal Fruit; Mix Nuts; Chicken Liver paté

Arrival: 18:30 for 19:00
Dinner from 19:00
Show only guest to arrive anytime up to 19:45
Concert only from 20:00 to 22:30 - R 180
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 380

Menu for this performance: TBC

Coffee & Tea station

** Line items subject to change

**

Jak de Priester sluit 2019 af met sy konsert “Kersfees vir Blikkiesdorp”. Dis nie net ‘n  konsert met nuwe liedjies en ou bekende treffers aan die einde van nóg ‘n jaar nie – maar bring ook weereens ‘n bietjie sonskyn na die “uitverkose” liefdadigheidsorganisasies in onderskeidelik die Kaap en Gauteng. Einde 2018 is talle blikkies en sakke honde- en katkos ingesamel vir die DBV – ‘n dieresorgprojek vir weggooi diere. Die verligting wat die publiek se bydrae gemaak het het verwagtinge oortref en was van onskatbare waarde!!! Hierdie jaar maak ons weer só!

Met die konsert “Kersfees vir Blikkiesdorp”wat by die Die Blou Hond restaurant teater sal speel van 8, 11 + 12 Desember. Hierdie jaar versamel ons Kersgeskenke onders ons kersboom en vat dit na die minderbevoorregte kinders van die Blikkiesdorp omgewing in Krugersdorp. Kom luister na hoe Jak de Priester die jaar, die lewe en die land mooi in perspektief plaas met sy liedjies en stories en kom terselfdetyd ‘n verskil maak in baie mense se lewens!

Kom sluit die jaar op ‘n goeie, die regte manier af!

BACK TO TOP