STROOI A2  CMYK 3MM BLEED 426 X 600

"Die Strooijonker" met De Klerk Oelofse

Date: Aug 8, 2019
Cost: Show ticket R130 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea}

Arrival: 18:30 for 19:00
Dinner from 19:00
Show only guest to arrive anytime up to 19:45
Concert only from 20:00 to 22:30 - R 130
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 230

 

Persverklaring

Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkerstoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind Lukas hom kniediep in die Vosters, die Liebermans en sy eie vuil wasgoed – ten aanskoue van die

ganse geskokte trougeselskap. Dis ’n skreeusnaakse en hartroerende komedie, wat die gehoor uitnooi om deel te wees van die drama en die kollig skyn op die onrealistiese eise wat ons aan ons self by sulke geleenthede stel. Aangebied in samewerking met Die Aleit Groep en Four Cousins.

 

Met: De Klerk Oelofse 

Teks en Vertaling: Louw Venter 

Regie: Louw Venter & Rob van Vuuren 

Stelontwerp: Rocco Pool

2018 KykNET Fiësta nominasie vir Beste Vertolking in ’n Solo-stuk.

“Oelofse is ’n bedrewe akteur wat met sy hele lyf kan speel; dit is nie kinderspeletjies om ’n man wat toenemend dronker word te speel nie. ’n Heildronk op Oelofse.” - Laetitia Pople (Die Burger).

 “I don't often howl in public, and almost never indoors. But De Klerk Oelofse in his sidesplitting one-man show 'Strooijonker' had me braying like a donkey on acid last night. My stomach muscles and jaw are eina this morning. It's unadulterated, ceaseless merriment with a hefty side-order of fear that the whole thing - the most terrifying best man's speech you'll ever witness - might be real.” - Keith Bain (Various Publications)

BACK TO TOP