IMG 3844 Sml

Rocco de Villiers - "n Goeie Gevoel"

Date: Jun 6, 2019
Cost: Show ticket R220 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea} 

Arrival: 18:30 for 19:00
Dinner from 19:00
Show only guest to arrive anytime up to 19:45
Concert only from 20:00 to 22:30 - R220
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R420

 

As jy opsoek is na ‘n GOEIE GEVOEL, dan mis jy nie Rocco de Villiers in ’n kortbroek met langkouse in sy splinternuwe aanbieding nie. Met musiek van sy nuwe cd Kortbroek, Langkouse vertel Rocco van lewe op die platteland, verlore liefde, die Boelie-kultuur, ’n groener planeet, en hoe klavierspeel maar eintlik net nog n werk is. Met iets nuuts om oor te dink, iets vreemds om oor te lag en iets so oud soos die Bybel om mee te assosieer. Verwag Wat om te dra agter op ‘n bakkie, Liewe Hemel Liewe Aarde, Music Box Dancer, Kla 1 kla 2 KLa 3 KLa 4, Chariots of Fire, Reen kan jy nie koop nie - en dan die verrassings…

BACK TO TOP