Chat with us via Whatsapp

+27 (0) 78 109 2096

For All Your Enquiries

PIETER SMITH 07 08 2019

Pieter Smith - Die Storie van Afrikaanse musiek Deel 1

Date: Aug 7, 2019
Cost: Show ticket R160 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea} 

Arrival: 18:30 for 19:00
Dinner from 19:00
Show only guest to arrive anytime up to 19:45
Concert only from 20:00 to 22:30 - R 160
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 360

Info oor vertoning:

Met die teaterproduksie "Die Storie van Afrikaanse musiek", neem Pieter Smith sy gehoor terug in die geskiedenis van Afrikaanse Musiek – van die heeleerste opname van Afrikaanse Musiek wat sovêr as 1906 dateer, die geskiedenis van legendariese liedjieskrywers en sangers soos Chris Blignaut, Danie Bosman, Die Briels en vele ander, tot in 1980.

 

Sleutelfigure in ligte Afrikaanse Musiek bv Groep 2, Gé Korsten, Die Alabama Studente Geselskap, Min Shaw en Anton Goosen vorm ook deel van hierdie era.

 

Kom sit terug en geniet 'n aand gevul met nostalgie in 'n klasieke teaterstyl-produksie en gaan op reis saam met Pieter Smith"

 

BACK TO TOP