Timothy Kieswetter   Superhero Huwelik   Blou Hond Poster Sml

Die Superhero huwelik met Timothy Kieswetter

Date: October 12, 2018
Cost: Show ticket R180 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea}

Dinner from 18:30 tot 19:30
Concert only from 19:30 tot 22:30 - R 180
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 380

Net vir volwassenes

"Dress-up Party" - die beste paartjie wen 'n prys

Time: 18:30 - 22:00

Timothy Kieswetter Foto1 Sml

 

Gebruik jou superkragte om jou huwelik te versterk.

 

In Timothy Kieswetter se nuutste paartjie-praatjie gaan hy met jou 'n paar praktiese wenke deel oor hoe om nie so lank kwaad en emosioneel afgeskakel te bly soos Ironman/woman nie. Hy gaan jou leer wanneer om te voel met jou hart en wanneer om te dink met jou kop soos Romeo en Juliet. Net soos The Flash, gaan hy jou leer hoe om langer seks te kan hê en ook die krag van 'n quickie verduidelik. Ander kragte soos dié van Cupid, Cyclops en Rocky gaan ook verduidelik word. Kom luister hoe jou superhero kragte jou huwelik kan vernuut en in 'n Superhero huwelik omskep.

 

 

 

BACK TO TOP