Chat with us via Whatsapp

+27 (0) 78 109 2096

For All Your Enquiries (mention event date/your name)

Bouwer  Lucinda 3 600 X 600

Bouwer & Lucinda

Date: Sept 19, 2019
Cost: Show ticket R160 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea} 

Dinner from 18:30 tot 19:30
Concert only from 19:30 tot 22:30 - R 160
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 360

Bouwer Bosch, voorsanger van die SAMA-genomineerde rock groep Straatligkinders en die acoustic pop duo Dans Dans Lisa is bekend vir sy diep reflektiewe en eerlike aanslag tot musiek en lewendige optredes. Met meer as 100 liedjies op sy kerfstok bring hy en Lucinda Neethling, voorsanger van Die Melktert Kommissie 'n onvergeetlike vertoning wat bestaan uit van Bouwer se bekendste liedjies en Lucinda se tydlose treffers. Lucinda het haar musiek loopbaan begin op die jong ouderdom van sestien toe Die Melktert Kommissie die eerste Jip Rockspaaider Kompetisie gewen het in 2002.

Bouwer en Lucinda het pas klaar opgeneem aan 'n 6 snit kortspeler wat binnekort aanlyn beskikbaar gaan wees en dit beloof om iets unieks binne die Suid Afrikaanse musieklandskap te wees. Bouwer en Lucinda se unieke musiekagtergronde maak dat hierdie vertoning defnitief een vir die boeke sal wees.

Voorprogram: Faraway George

BACK TO TOP