Chat with us via Whatsapp

+27 (0) 78 109 2096

For All Your Enquiries

DIE POMPORRELKONSERT 23 10 2019

Die Pomporrelkonsert met Johny Klein

Date: Oct 23, 2019
Cost: Show ticket R180 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea} 

Arrival: 18:30 for 19:00
Dinner from 19:00
Show only guest to arrive anytime up to 19:45
Concert only from 20:00 to 22:30 - R 180
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 380

Info oor vertoning:


Ferdinand Deist het die wonderlikste stories oor die Sandveld geskryf, daardie smal landboustreek tussen die Swartland en die Weskus.  Daar waar karakters gebore word en net groter karakters word.  Ferdinand Deist was Professor in Teologie maar hy het die gawe gehad om die stories en die spreektaal van die Sandveld perfek neer te pen.  Die akteur, Johny Klein, het onlangs Deist se boeke op RSG voorgelees en dit was ongelooflik gewild by die luisteraars.  Dit was dus die logiese keuse dat DIE POMPORRELKONSERT verhoog toe moes gaan.

 

BACK TO TOP