Chat with us via Whatsapp

+27 (0) 78 109 2096

For All Your Enquiries

GROET DIE GROTMAN 2 16 10 2019

Groet die Grotman 2 met Wynand van Vollenstee

Date: Oct 16, 2019
Cost: Show ticket R180 | Meal ticket R200
{Meal ticket incl. Welcome drink, popcorn, Buffet dinner, Dessert snacks, Coffee & Tea} 

Arrival: 18:30 for 19:00
Dinner from 19:00
Show only guest to arrive anytime up to 19:45
Concert only from 20:00 to 22:30 - R 180
Dinner and concert from 18:30 to 22:30 - R 380

Info oor vertoning:

 

Dit is 20 jaar later.  Grotman en Elize is steeds baie gelukkig getroud … of is hulle?  Die kinders is tieners.  Mans en vrouens verskil steeds en is eintlik van verskillende planete.  Is alle mans steeds poepholle?  Is alle vrouens steeds gaarders?  Meneer en mevrou kom herken jouself in Groet die Grotman 2 en kom skaterlag vir jouself.  Meneer jy gaan beslis die kans kry om vir jou vrou vinger te wys.  En Mevrou jy gaan beslis die geleentheid hê om manlief in die ribbes te pomp.  GROET DIE GROTMAN 2 is die ideale tonikum vir enige huwelik met Wynand van Vollenstee as die skreeusnaakse Grotman! 

 

BACK TO TOP