Elvis Blue Stories Sml

Elvis Blue "Stories" (2)

Date: July 24, 2018
Cost: Show ticket R220
Restaurant light meal R100

 

Restaurant bookings from 17:00 – 18:45
Venue doors will open at 18:30
All guests to be seated by 18:50
Main performance: ± 19:00
Estimated time of closing performance: ± 21:00

***

 

Elvis Blue – Stories..

 

(my stories begin as letters)


 

Eksklusief en slegs te siene by die Blou Hond, is die geleentheid vir ware Elvis Blue aanhangers om nie net die bekendstelling van die nuwe album – STORIES - by te woon nie, maar om ook deel te wees van die lewendige opname van hierdie produksie, ‘n rare, een maal in ‘n leeftyd kans.

 

Na 7 suksesvolle oorspronklike albums, bring Elvis nou sy eie interpretasie aan van die wereld se bekendste liedjies, met ‘n paar splinter nuwe oorspronklike liedjies tussenin. Beide die vertoning en album gee kredo aan Elvis Blue se besonderse repertoire van beide Engelse en Afrikaanse liedere, en die bekoorlike stories wat sy lewenspad beskryf. ‘n Album titel, STORIES, wat opgemaak is uit kognate, woorde wat in beide Engels en Afrikaans dieselfde lees en spel, reflekteer wat gehore kan verwag uit hierdie unieke ervaring.

 

Wat aanhangers nuut sal ervaar deur STORIES is die wyse waarop beide die liedere en stories bydra tot ‘n somtyds diepe, somtyds humoristiese blik op die lewe, waarin ieder en elk sy eie lewens pad kan identifiseer en in perspektief kan neem. Kom beleef een van Suid Afrika se mees bekroonde liedjieskrywers en sangers nuut, deur liedjies van sy jongdae, deur vandag se treffers, deur STORIES!

 

***
Please note that this will be a live audio & dvd recording.

 

***

We work on a first booked and paid, first seating basis. We fill up the venue from the front, so the earlier you book, the better seats you have.
A guestlist and tableplan will be available on arrival and we will communicate seating rows closer to the event.
Seating will be in a circle format around the band and artists

 

BACK TO TOP

Terms of Use | Privacy Policy | Sitemap


4 Star Luxury Accommodation that Captures the Style and Character of Tuscany
© Casa Toscana 2017 | Site Designed and Developed by O'NERO Creative Solutions.