Jak De Priester NEW IMG 0063 Sml

Jak de Priester "Geel jou hart vir liefde"

Date: Dec 12 - 16, 2017
Cost: Dinner and Show R330 | Show Only R230

Time: 18:30 - 22:00

 

“Geel jou hart vir liefde”

Die Blouhond & Jak de Priester span saam hierdie Kersfees!

"Van Kersfees tot Kerkorrel,van Sally tot Sny dit Af"

Slegs 6 vertonings by die Blouhond teater….

"Van Kersfees tot Kerkorrel,van Sally tot Sny dit Af"

Jou donasie kan afgegee word by Casa Toscana Lodge

Alle kos/diere benodighede word geskenk vir DBV Tshwane  (honde, katte ens)

In samewerking met Groot FM 

BACK TO TOP